Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jonathan Ball

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Die Baanbrekers en Coaching Champions deur Marco Botha in Pretoria

 
Die BaanbrekersCoaching ChampionsJy word vriendelik genooi na die bekendstelling van Marco Botha se insiggewende boek oor sportleierskap, Die Baanbrekers: Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp en Coaching Champions: How South African sports leaders cultivate excelllence.

Die geleentheid vind op Donderdag 27 Maart plaas by Loftus Versveld en begin om 18:00 vir 18:30. Theo Vorster sal Botha se gesprek met Ian Schwartz, Barend van Graan, Derick Hougaard en Kobus Neethling lei.

Sien jou daar!

Besonderhede

  • Datum: Donderdag 27 Maart 2014
  • Tyd: 18:00 vir 18:30
  • Plek: Loftus Versveld,
    Boardhall, Noordelike paviljoen-ingang
    (Gebruik Media-hysbak om toegang tot Boardhall te kry)
    Kirkness-straat,
    Pretoria | Padkaart
  • Gespreksleier: Theo Vorster met Ian Schwartz, Barend van Graan, Derick Hougaard en Kobus Neethling
  • RSVP: Jean Pieters, jp@jbp.co.za, 021 469 8900

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment