Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jonathan Ball

@ Books LIVE

Video: Theo Vorster gesels oor die Suid-Afrikaanse werkloosheidsyfer

Sakegesprek met Theo VorsterBekende ekonoom en besigheidsman Theo Vorster het op kykNET se Dagbreek met Harald Richter gesels oor die nuutste werkloosheidsyfer wat onlangs bekend gestel is. Vorster meen dit is ’n skande “wat betref die Suid-Afrikaanse ekonomiese beleid en die samelewing; die feit dat ons nie vir mense kan werk gee nie”.

Hy meen ook die rede waarom mense nie in diens geneem kan word nie is hoofsaaklik ’n “strukturele probleem”. In sy boek, Sakegesprek met Theo Vorster, gesels Vorster met ander meningsvormers in die Suid-Afrikaanse sakew√™reld.

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment