Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jonathan Ball

@ Books LIVE

Hlumelo Biko gesels oor The Great African Society, sy grootwordjare en sy iPad

The Great African SocietyHlumelo Biko, skrywer van The Great African Society: A Plan for a Nation Gone Astray, en seun van Steve Biko en Mamphela Ramphele, het met Jane Flanag van Rapport se MyTyd oor sy boek en grootwordjare gesels. Biko vertel dat hy nie sonder sy iPad kan klaarkom nie, en hoe hy oor sy ma se toetrede tot politiek voel.

Wie was jou rolmodelle tydens jou grootwordjare?

Omdat ek sonder ’n pa grootgeword het, moes ek elders soek vir manlike rolmodelle, maar ek was bevoorreg om onder die invloed van verskeie uitnemende mans te wees. Aartsbiskop Tutu was ’n familievriend en die eerste mens na wie ek opgekyk het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment