Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jonathan Ball

@ Books LIVE

Adriaan Basson bespreek Zuma Exposed se invloed op sy gemoedstoestand

Zuma ExposedAdriaan Basson het Suid-Afrika aan die gons gehad met die verskyning van sy boek Zuma Exposed in Oktober verlede jaar.

Hy het met SARIE se Phyllis Green gesels oor hoe die boek sy gemoedstoestand beïnvloed het en waarom hy glo dat boeke soos dié belangrik is en geskryf moet word:

Mense sê die boek maak hulle erg depressief. Wat het dit aan jou gemoedstoestand gedoen om met die inligting te werk?

Ek is ‘n gebore optimis. Ek weier om sinies en negatief oor die land te wees. Daar is te veel goeie mense in Suid-Afrika wat ‘n verskil maak. Ons moet ophou om ons persoonlike geluk te koppel aan wat ons leiers doen en sê.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment