Video: Adriaan Basson gesels oor Zuma Exposed (Plus: Uittreksel)
Joernalis Adriaan Basson se boek Zuma Exposed, waarin hy verskeie omstrede aspekte van president Jacob Zuma se ampstermyn ondersoek, is verlede maand bekendgestel en is reeds ’n wegholsukses. Hy het met Bettie Kemp op kykNET se nuwe ontbytprogram, Dagbreek oor die boek gesels:
- Laai dit nie? Kyk op kykNET.
In die volgende uittreksel uit Zuma Exposed gesels Basson met ‘n bra paranoïese ANC-lid oor die party se opkomende leierskapsverkiesing by Mangaung:
“Nommer Een is nou desperaat. Hy sal enigiets doen om aan die bewind te bly,” sê die man oorkant my terwyl hy teug aan sy tweede koppie swart koffie.
Hy is ’n ANC-lid, ’n harde man, gebore en getoë in die struggle.
Boekbesonderhede
- Zuma Exposed deur Adriaan Basson
Boek se tuisblad
EAN: 9781868425389
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment