Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Jonathan Ball

@ Books LIVE

Jonathan Ball Latest

Potgooi: Herman Lategan vertel meer oor sy eerste bundel stories, Binnekring van spookasems

Binnekring van spookasemsWoordwoekeraar en joernalis Herman Lategan het onlangs op RSG met Suzette Kotzé-Myburgh gesels oor sy debuutbundel, gevul met stories oor die lewe, Binnekring van spookasems.

Lategan vertel hoe dit gebeur het dat hy rubrieke vir Rapport begin skryf het, deel meer oor sy skryfgeskiedenis en skryfproses, en verduidelik waarom lesers dalk soms ‘n digterlikheid kan ervaar in sy skryfwerk. Hy gesels ook natuurlik oor Binnekring van spookasems en vertel meer oor Amanda Botha se rol in die publikasie.

Lategan verklap dat skryf eintlik vir hom ‘n moeilike taak is, en dat dit hom baie weerloos laat voel. Luister na die potgooi vir meer insigte tot die skrywer se denkwyse:

Boekbesonderhede